Raaiselster
Leopold se wêreld stort in duie wanneer sy familie hul rykdom verloor. Hy sluit by ’n togryer aan op pad na die diamantvelde om sy fortuin te soek. Sara, vermom as ’n touleier, reis saam op soek na die merk van haar voormense. Maar wanneer hulle by die geheimsinnige tolhuis in Ceres gestrand raak, kom hulle ’n donker wese in die berge tee en ontdek dat hulle nog altyd bestem is om die skrikbewind van die Verdwaalding stop te sit . . .
"1132443888"

6.99 In Stock
Raaiselster

Raaiselster

by Troula Goosen
Raaiselster

Raaiselster

by Troula Goosen

eBook

$6.99  $7.60 Save 8% Current price is $6.99, Original price is $7.6. You Save 8%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Leopold se wêreld stort in duie wanneer sy familie hul rykdom verloor. Hy sluit by ’n togryer aan op pad na die diamantvelde om sy fortuin te soek. Sara, vermom as ’n touleier, reis saam op soek na die merk van haar voormense. Maar wanneer hulle by die geheimsinnige tolhuis in Ceres gestrand raak, kom hulle ’n donker wese in die berge tee en ontdek dat hulle nog altyd bestem is om die skrikbewind van die Verdwaalding stop te sit . . .

Product Details

ISBN-13: 9780798178983
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 07/06/2019
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 160
File size: 460 KB
Age Range: 12 - 14 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Troula Goosen droom sedert haar kinderjare daarvan om te skryf. Na vele besige jare as binneversierder op Riversdal het sy in 2008 ’n aanlyn-skryfkursus voltooi en skryf sedertdien kortverhale en novelles vir opvoedkundige uitgewers. In 2016 is Spooksoene, haar eerste vollengte jeugverhaal, met 'n ATKV-Woordveertjie bekroon. Sy woon in Bettysbaai.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews