Put van Drome (Afrikaanse uitgawe)

Put van Drome (Afrikaanse uitgawe)

by Anna Erishkigal
Put van Drome (Afrikaanse uitgawe)

Put van Drome (Afrikaanse uitgawe)

by Anna Erishkigal

eBook

$2.99 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Al wat Rosie Xalbadore wil hê is ‘n werk vir die somer, en dan sal sy na beter dinge aanbeweeg- soos ‘n posisie as ‘n hoërskool onderwyseres by ‘n regte skool, met medies, voordele, en geen onderlangse aanmerkings oor “die oppasser” nie. Om emosioneel betrokke te raak by Adam Bristow sou ‘n groot fout wees. Eerstes, omdat hy tegnies nogsteeds getroud is. En tweedens, omdat sy mal eks-vrou aanhou om op te daag en haar dogtertjie as ‘n wapen te gebruik om vir Adam terug te lok.
.
Elke keer wat die Jackson olie erfgenaam opdaag, raak Pippa getraumatiseerd en begin om oor haar denkbeeldige “Fee Koningin” te praat. Dit is ‘n stryd om toesig wat ‘n skrikwekkende ooreenkoms met haar verlede het–– die een wat tot haar geliefde perd, Harvey, se dood gelei het. Kan sy hulle gemeenskaplike liefde vir perde gebruik om vir Pippa te leer hoe om haar ma se speletjies te hanteer? Of sal Eva op die Condamine Rivier Plaas beslag lê om vir Adam en Pippa te forseer om na Brisbane terug te keer?
.
Dinge lyk hopeloos totdat ‘n vreesaanjaende nuwe spook ruiter –– ‘n man op ‘n geverfde hings –– in Rosie se drome verskyn in Boek 2 van Die Veiling Trilogie.
.
“In hierdie hedendaagse rendisie [van Jane Eyre]… alhoewel Adam nie ‘n mal vrou in sy solder versteek het nie, het hy ‘n mal vrou wat probeer om hom terug te kry en enkel toesig van sy dogter te wen. Sy sal enige iets doen, maak nie saak wie seerkry nie, om te kry wat SY wil hê. Dit stem ooreen met die Bronte storielyn, maar met ‘n verrassende moderne draai. Jy sal saam met die heldin wil huil terwyl sy sukkel om die klein dogtertjie van haar mal en manupulerende ma te beskerm, en jy sal vir Adam & Rosie juig soos hulle klein treëtjies neem om mekaar te vertrou en in ware liefde te glo.” – Dark Lilith Blogs
.
“Pippa, die klein dogtertjie, is bekoorlik... sy is ook baie broos aangesien sy vasgevang is in die lelekheid van ‘n toesig stryd tussen haar ouers, om nie van haar ma se mal, afkrakende gedrag teenoor haar te praat nie. Jy sal vir Pippa ‘n drukkie wil gee en haar veilig wil hou.” – Dark Lilith Blogs
.
“Hierdie is die storie van ‘n pa, Adam, wat wat ook al hy moet vir sy dogter sal deurgaan. Pippa, wat in fantasie ontsnap soos sy kan, is vasgevang in ‘n bitter toesig dispuut. Rosie bevind haarself in die middle van hulle konflik en hoop, terwyl sy ook haar eie moet hanteer, geforseer om onder dieselfde dak haar afstand van ‘n man waarna sy meer en meer aangetrokke voel te hou. Elke karakter word duidelik, emosievol, en kunstig voorgestel.” – Dale Amidei, skrywer van “Jon’s Trilogy”
.
*
Sleutelwoorde: Afrikaanse uitgawe, Afrikaanse taal, Afrikaanse boeke, Afrikaans language, Afrikaans, romanse, kontemporêre vroue, vrouefiksie, familie sage, westelike, kontemporêre, kontemporêre, nuwe volwassene, toesig geskil, vrouefiksie, nuwe volwassene, familie lewe, ouerskap, mondigwording, Australië, romance, contemporary women, women's fiction, family saga, western, contemporary, new adult, custody dispute, Jane Eyre, women's fiction, new adult, family life, parenthood, gothic, coming of age, Australia


Product Details

BN ID: 2940163243631
Publisher: Seraphim Press
Publication date: 06/06/2019
Series: Die Veiling Trilogie: 'n Hedendaagse Jane Eyre
Sold by: Smashwords
Format: eBook
File size: 4 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Anna Erishkigal is an attorney who writes fantasy fiction under a pen-name so her colleagues don't question whether her legal pleadings are fantasy fiction as well. Much of law, it turns out, -is- fantasy fiction. Lawyers just prefer to call it 'zealously representing your client.' . Seeing the dark underbelly of life makes for some interesting fictional characters. The kind you either want to incarcerate, or run home and write about. In fiction, you can fudge facts without worrying too much about the truth. In legal pleadings, if your client lies to you, you look stupid in front of the judge. . At least in fiction, if a character becomes troublesome, you can always kill them off.

Table of Contents

Voorwoord

Hoofstuk 1

Hoofstuk 2

Hoofstuk 3

Hoofstuk 4

Hoofstuk 5

Hoofstuk 6

Hoofstuk 7

Hoofstuk 8

Hoofstuk 9

Hoofstuk 10

Hoofstuk 11

Hoofstuk 12

Hoofstuk 13

Hoofstuk 14

Hoofstuk 15

Hoofstuk 16

Hoofstuk 17

Hoofstuk 18

Hoofstuk 19

Hoofstuk 20

Hoofstuk 21

Opsomming: Kyk 'n Vaal Perd

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews