Proe die Klein-Karoo

Proe die Klein-Karoo

by Beate Joubert
Proe die Klein-Karoo

Proe die Klein-Karoo

by Beate Joubert

eBook

$10.99  $14.50 Save 24% Current price is $10.99, Original price is $14.5. You Save 24%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Die Klein-Karoo is bekend vir sy pragtige landskappe, kostradisies, atmosfeer en hartlike mense. Beate Joubert vang die uniekheid van dié streek en sy mense in haar resepte in Proe die Klein-Karoo vas. Hierdie unieke resepte wissel van happies en bykosse, brode en soppe tot slaaie, watertandvleisgeregte en braairesepte, asook heerlike nageregte om etes af te sluit. Daar is ook 'n hoofstuk met resepte vir die spens soos pesto, dukkah en blatjangvariasies. Proe die Klein-Karoo is meer as 'n alledaagse kookboek – dit sal lesers aanspoor om kreatief in die kombuis te wees en nuwerwetse maniere van onthaal en dekor toe te pas wanneer familie en vriende opdaag.

Product Details

ISBN-13: 9781432306687
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 12/03/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 192
File size: 68 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Beate Beate Joubert is welbekend aan die televisiegehoor vir haar deelname aan die tweede seisoen van die KykNet-kookkompetisie, ‘Kokkedoor’. Sy is die eienaar en bestuurder van die Alfresco Deli op hul familieplaas, Joubert-Tradauw naby Barrydale in die
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews