Pieter-Dirk Uys: Weerklink van 'n wanklank: Memoires van toe en nou
Met meer as 7 000 verhoogoptredes op sy kapstok is Pieter-Dirk Uys volksbesit. In hierdie boek, sy skreeusnaakse, roerende memoires, tree die mens agter die ikoon te voorskyn. Ons leer ken sy moeilike, musikaal-gedrewe pa, sy briljante, geheimsinnige ma, sy suster, die pianis-wonderkind, en Sannie Abader, "Pietertjie" se Kaapse Vlakte-ma. Dan is daar sy Paarlse ouma wat hom neem om by die Verwoerds te gaan kuier, sy ander Oma en haar onverbeterlike strudel, sy vriendskap met Sophia Loren, die geboorte van Evita Bezuidenhout, en die vreugdes en hartseer van ’n merkwaardige lewe.
"1129722979"

11.49 In Stock
Pieter-Dirk Uys: Weerklink van 'n wanklank: Memoires van toe en nou

Pieter-Dirk Uys: Weerklink van 'n wanklank: Memoires van toe en nou

by Pieter-Dirk Uys

eBook

$11.49  $14.74 Save 22% Current price is $11.49, Original price is $14.74. You Save 22%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Met meer as 7 000 verhoogoptredes op sy kapstok is Pieter-Dirk Uys volksbesit. In hierdie boek, sy skreeusnaakse, roerende memoires, tree die mens agter die ikoon te voorskyn. Ons leer ken sy moeilike, musikaal-gedrewe pa, sy briljante, geheimsinnige ma, sy suster, die pianis-wonderkind, en Sannie Abader, "Pietertjie" se Kaapse Vlakte-ma. Dan is daar sy Paarlse ouma wat hom neem om by die Verwoerds te gaan kuier, sy ander Oma en haar onverbeterlike strudel, sy vriendskap met Sophia Loren, die geboorte van Evita Bezuidenhout, en die vreugdes en hartseer van ’n merkwaardige lewe.

Product Details

ISBN-13: 9780624086956
Publisher: Tafelberg
Publication date: 10/08/2018
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 196
File size: 6 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Pieter-Dirk Uys is in 1945 in Kaapstad gebore en werk sedert die middel 1960's in teater - lank genoeg dat 'n mens dit nou al 'n loopbaan kan noem. Sedert die vroeë 1970's is hy amptelik werkloos, maar hy bly tóg besig as skrywer, regisseur, akteur, vervaardiger en omtrent elke ander denkbare ding, insluitend die ontwerp en dra van talle tabberds. Hy het 20 toneelstukke en meer as 30 revues en eenpersoon opvoerings geskryf en aangebied, in Suid-Afrika en oorsee. Uys is ook 'n skrywer in baie genres, beide fiksie en nie-fiksie, en is sedert die laat 1970's op televisie te sien in 'n verskeidenheid programme. Hy het deur die jare talle toekennings ontvang, en in 2018 ontvang hy die mees gesogte toekenning vir Afrikaanse letterkunde, die Hertzogprys vir Drama.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews