Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 12 Eerste Addisionele Taal

Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 12 Eerste Addisionele Taal

Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 12 Eerste Addisionele Taal

Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 12 Eerste Addisionele Taal

eBook

$7.49  $8.52 Save 12% Current price is $7.49, Original price is $8.52. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Piekfyn Afrikaans Graad 12 bevat interessante en eietydse leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer wat jou ervaringswêreld sal verryk en jou moontlik sal help met ’n beroepskeuse ná jou matriekjaar. Die wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite sorg vir die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede. Afdelings soos Pitkos, In ’n neutedop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids gaan jou voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook • vir begrip en waardering verskeie fiksie- en niefiksietekste lees; • verskeie visuele tekste krities interpreteer en verduidelik; • in verskillende sosiale situasies oortuigend en duidelik kommunikeer; • vlot en ekspressief praat en toesprake lewer; • aandagtig en krities na taalgebruik luister, en taalstrukture en -konvensies deeglik en foutloos gebruik in mondelinge en skriftelike aanbiedings; en • heelwat transaksionele en kreatiewe tekste volgens prosesskryf aanbied. Maar dis nie al nie . . . Piekfyn Afrikaans help jou met jou voorbereiding vir die halfjaar- en eindeksamen. Al vier vraestelle wat jy hierdie jaar moet aflê, word in dié handboek voorsien – ook toetse en verskeie hersieningsoefeninge. Ons weet dat Piekfyn Afrikaans jou gaan help om Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag! Geniet ’n Piekfyn-leerervaring!

Product Details

ISBN-13: 9781775891093
Publisher: Best Books
Publication date: 01/15/2014
Series: Piekfyn Afrikaans
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 452
File size: 244 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Age Range: 17 - 18 Years
Language: Afrikaans

Read an Excerpt

Piekfyn Afrikaans Graad 12 bevat interessante en eietydse leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer wat jou ervaringswêreld sal verryk en jou moontlik sal help met ’n beroepskeuse ná jou matriekjaar. _x000D_

Die wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite sorg vir die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede. Afdelings soos Pitkos, In ’n neutedop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids gaan jou voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook_x000D_

• vir begrip en waardering verskeie fiksie- en niefiksietekste lees; _x000D_

• verskeie visuele tekste krities interpreteer en verduidelik;_x000D_

• in verskillende sosiale situasies oortuigend en duidelik kommunikeer;_x000D_

• vlot en ekspressief praat en toesprake lewer; _x000D_

• aandagtig en krities na taalgebruik luister, en taalstrukture en -konvensies deeglik en foutloos gebruik in mondelinge en skriftelike aanbiedings; en_x000D_

• heelwat transaksionele en kreatiewe tekste volgens prosesskryf aanbied._x000D_

Maar dis nie al nie . . . Piekfyn Afrikaans help jou met jou voorbereiding vir die halfjaar- en eindeksamen. Al vier vraestelle wat jy hierdie jaar moet aflê, word in dié handboek voorsien – ook toetse en verskeie hersieningsoefeninge._x000D_

Ons weet dat Piekfyn Afrikaans jou gaan help om Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag!_x000D_

Geniet ’n Piekfyn-leerervaring!

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews