Papegaaislaai

Papegaaislaai

by Theunis Engelbrecht
Papegaaislaai

Papegaaislaai

by Theunis Engelbrecht

eBook

$8.49  $9.00 Save 6% Current price is $8.49, Original price is $9. You Save 6%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Malletjie en Rocky sit sonder werk en hul geld raak min, so om private speurwerk soos op Cheaters te doen, lyk na ’n blink idee. Wanneer dié twee helde begin soek na ’n vermiste Afrikaanse sanger wat onder raaiselagtige omstandighede verdwyn, dans die poppe behoorlik. Hul speurtog strek van Fietas en Hillbrow tot Brakpan en die Bosveld. In die proses krap hulle ’n addernes in die onderwêreld van die Afrikaanse musiekbedryf oop. Dan is daar ook nog die gerug dat die wêreld na sy maai gaan op 21 Desember 2012. Daar is nog net ses dae oor … Gaan Malletjie en Rocky oorleef in ’n wêreld wat mal geraak het? Theunis Engelbrecht se vlymskerp satire Papegaaislaai skud die fondasies van Afrikaanse popkultuur soos goeie rock ’n’ roll.

Product Details

ISBN-13: 9781415206096
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 10/03/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 256
File size: 1 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Theunis Engelbrecht is ’n joernalis en skrywer. Hy was die leier van die band Die Naaimasjiene wie se cd Die saai lewe in die ou Suid-Afrika deur die regering verbied is.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews