Op soek na Saartjie: Langenhoven se geheime liefde

Op soek na Saartjie: Langenhoven se geheime liefde

by Dominique Malherbe
Op soek na Saartjie: Langenhoven se geheime liefde

Op soek na Saartjie: Langenhoven se geheime liefde

by Dominique Malherbe

eBook

$10.49  $13.36 Save 21% Current price is $10.49, Original price is $13.36. You Save 21%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Op 15 Julie 1932 sterf CJ Langenhoven skielik. Dat hy ’n jong Joodse vrou, die vurige rooikop Sarah Eva Goldblatt, as eksekuteur van sy literêre nalatenskap benoem, kom as ’n verrassing. Dominique Malherbe was van kleins af gefassineer deur die familiefluisteringe oor dié groottante van haar en haar verhouding met Langenhoven. Uiteindelik besluit sy om antwoorde te soek  oor Saartjie se lewe, haar werk en die raaisel rondom haar babaseun.’n Ongewone en boeiende literêre liefdesverhaal.

Product Details

ISBN-13: 9780624091240
Publisher: Tafelberg
Publication date: 04/09/2021
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 240
File size: 3 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Dominique Malherbe is 'n skrywer en toegelate prokureur. Sy het twee memoires geskryf: From Courtrooms to Cupcakes en Somewhere in Between. Sy is in Windhoek, Namibië, gebore, het in Johannesburg gematrikuleer en in 1984 Kaapstad toe verhuis om regte te studeer. Sy woon steeds in die Moederstad saam met haar man en vier kinders.    
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews