Op soek na Saartjie: Langenhoven se geheime liefde
Op 15 Julie 1932 sterf CJ Langenhoven skielik. Dat hy ’n jong Joodse vrou, die vurige rooikop Sarah Eva Goldblatt, as eksekuteur van sy literêre nalatenskap benoem, kom as ’n verrassing. Dominique Malherbe was van kleins af gefassineer deur die familiefluisteringe oor dié groottante van haar en haar verhouding met Langenhoven. Uiteindelik besluit sy om antwoorde te soek oor Saartjie se lewe, haar werk en die raaisel rondom haar babaseun.’n Ongewone en boeiende literêre liefdesverhaal.
"1139191771"

10.49
In Stock
5
1

240Op soek na Saartjie: Langenhoven se geheime liefde
240
10.49
In Stock
Product Details
ISBN-13: | 9780624091240 |
---|---|
Publisher: | Tafelberg |
Publication date: | 04/09/2021 |
Sold by: | Barnes & Noble |
Format: | eBook |
Pages: | 240 |
File size: | 3 MB |
Language: | Afrikaans |
About the Author
From the B&N Reads Blog