Op pad na Moormansgat: Die verhaal van Billy Foster en Koos de la Rey
 Een aand in 1914 word Koos de la Rey op pad na ’n rebellie noodlottig gewond. Die teiken was die bendelid William Foster. Dat De la Rey in die spervuur beland het, was pure toeval. Of was dit? Die roman is 'n verweefde tapisserie waarin die verhale van vele vertel word: die storie van o.a. Billy Foster se dogter, Helena; die trawalle van die hensopper Segrys Heyns en sy agterryer Tappies Mahlangu; die speurtog van poliesman Isak Heyns. ’n Merkwaardige, hoogs leesbare geskiedkundige roman.  
1142541323

11.49 In Stock
Op pad na Moormansgat: Die verhaal van Billy Foster en Koos de la Rey

Op pad na Moormansgat: Die verhaal van Billy Foster en Koos de la Rey

by Chris Karsten

eBook

$11.49  $14.74 Save 22% Current price is $11.49, Original price is $14.74. You Save 22%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

 Een aand in 1914 word Koos de la Rey op pad na ’n rebellie noodlottig gewond. Die teiken was die bendelid William Foster. Dat De la Rey in die spervuur beland het, was pure toeval. Of was dit? Die roman is 'n verweefde tapisserie waarin die verhale van vele vertel word: die storie van o.a. Billy Foster se dogter, Helena; die trawalle van die hensopper Segrys Heyns en sy agterryer Tappies Mahlangu; die speurtog van poliesman Isak Heyns. ’n Merkwaardige, hoogs leesbare geskiedkundige roman.  

Product Details

ISBN-13: 9780798183239
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 10/10/2022
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 480
File size: 6 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Karsten is ’n bekroonde skrywer en voormalige joernalis. Sy debuutroman, Frats, ontvang in 2008 die ATKV-prosaprys en sy spanningsromans is al vier maal bekroon met die ATKV-prys vir spanningslektuur, nl.: Seisoen van sonde, Abel se ontwaking, Anderman se vrou en Die verleiding van Thomas Maas. Hy woon op George.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews