Op die Duiwel se Spoor

Op die Duiwel se Spoor

by Ben Bliksem Booysen, Nicki Gules
Op die Duiwel se Spoor

Op die Duiwel se Spoor

by Ben Bliksem Booysen, Nicki Gules

eBook

$10.99  $11.97 Save 8% Current price is $10.99, Original price is $11.97. You Save 8%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Ná herhaaldelike polisiebrouwerk begin kaptein Ben Booysen die Krugersdorp-moorde in 2016 manalleen ondersoek. Booysen haal koerantvoorblaaie toe hy die baasbrein, Cecilia Steyn, en haar vyf trawante vir minstens 11 moorde in hegtenis neem. Suid-Afrika se eie “Chuck Norris” neem die leser tot agter die skerms van die satanistiese moorde en onthul nuwe, skokkende besonderhede van die misdade wat die land amper ’n dekade lank vasgenael gehou het.

Product Details

ISBN-13: 9781990973475
Publisher: Melinda Ferguson Books
Publication date: 04/11/2022
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 220
File size: 2 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Ná ’n loopbaan van 40 jaar in die SAPD verwerf kaptein Ben Booysen oornag heldestatus in die treffer-TV-reeks Devilsdorp as die man wat die berugte Krugersdorp-moordenaars vasgetrek het. Aangevuur deur ’n sin vir geregtigheid, verg dit drie jaar se hardnekkige speurwerk van Booysen om Cecilia Steyn en haar trawante agter tralies te kry.
Nicki Gules het haar in ’n lang loopbaan in die media onderskei as joernalis. Sy het onder meer vir City Press en The Times gewerk en is tans Assistentredakteur: Nuus en Ondersoekende Joernalistiek by die Sunday Times.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews