Omvattende Gids vir Gesinsgesondheid

Omvattende Gids vir Gesinsgesondheid

by Linda Friedland
Omvattende Gids vir Gesinsgesondheid

Omvattende Gids vir Gesinsgesondheid

by Linda Friedland

eBook

$14.99  $19.57 Save 23% Current price is $14.99, Original price is $19.57. You Save 23%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Die Omvattende gids vir gesinsgesondheid is 'n gebruikersvriendelike naslaangids vir Suid-Afrikaners: hoe om siektes te voorkom, die algemeenste siektes, kindergesondheid en kindersiektes, mans se gesondheidsprobleme, vroue se gesondheidsprobleme, simptome en behandelingsopsies, noodhulp en trauma. Maak seker jy het hierdie uitstekende naslaanbron altyd byderhand, sodat jy in belang van jou familie se gesondheid die beste besluite kan maak.

Product Details

ISBN-13: 9780798159081
Publisher: Tafelberg
Publication date: 05/20/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 465
File size: 5 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Dr. Linda Friedland is Suid-Afrika se gunsteling "huisdokter". Sy is 'n gesaghebbende medikus, skrywer en internasionaal erkende spreker. Sy is getroud en is die ma van vyf kinders.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews