Om alleen te gaan

Om alleen te gaan

by Nicole Jaekel Strauss
Om alleen te gaan

Om alleen te gaan

by Nicole Jaekel Strauss

eBook

$10.49  $11.97 Save 12% Current price is $10.49, Original price is $11.97. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Cato ontmoet Da’oud, ’n jong Egiptenaar, tydens ’n bootvaart op die Nyl. Sy familie is intens geraak deur sosio-politieke onrus en ongeregtigheid, met 2011 se onlus op die Tahrir-plein as laagtepunt. Op hul bootvaart ontmoet dié twee ’n bonte verskeidenheid soekers en swerwers, wat almal afleggings en tot-rus-kom moet deurmaak – elkeen alleen.

Product Details

ISBN-13: 9780795802027
Publisher: Queillerie
Publication date: 08/27/2021
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 352
File size: 399 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Nicole Jaekel Strauss ontvang in 2009 haar MA in Kreatiewe Skryfwerk (cum laude). Haar debuut-kortverhaalbundel, Maal (2010), het die Eugène Maraisprys en die UJ-debuutprys (2011) gewen. Haar tweede bundel kortverhale, As in die mond (2017), is gekortlys vir die WA Hofmeyrprys en is bekroon met die Jan Rabie/Rapportprys. Nicole woon in Kaapstad.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews