Nuwe Stories 3

Nuwe Stories 3

Nuwe Stories 3

Nuwe Stories 3

eBook

$9.99  $11.51 Save 13% Current price is $9.99, Original price is $11.51. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Human&Rousseau en LitNet se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd vir skrywers onder dertig word met die sewentien verhale in hierdie bundel afgesluit. Vanjaar se verhale – soos byeengebring deur Suzette Kotzé-Myburgh en Leti Kleyn – belig uiteenlopende temas soos skuld en onskuld, grootword en veroudering, moord en die dood, familieverhoudings, kwesbaarheid en verlies, liefde en seks. Die skrywers is Frederick J. Botha, Luka Dreyer, Susan Gaigher, Carla Kargaard, Corné Koegelenberg, Martin Laubscher, Ilisna Nel, Carien Smith, Tanya van Buuren, Heloïse van der Walt, Christina van Deventer en Elani Venter.

Product Details

ISBN-13: 9780798167994
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 11/03/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 160
File size: 838 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Suzette Kotzé-Myburgh is voormalige uitgewersredakteur en tans vryskut taalpraktisyn en joernalis. Sy het jare se ervaring as redakteur, samesteller en redigeerder van fiksie. Sy woon op Joostenbergvlakte, halfpad tussen Kaapstad en Stellenbosch.
Leti Kleyn is skrywer, werwingsredakteur en universiteitsdosent. Sy is die medeouteur van Die Afrikaanse Skryfgids, ’n samestelling van Afrikaanse skrywers se raad en fabrieksgeheime. Haar debuut, ’n fotoboek oor die mense van die Tankwa-Karoo, het in 2013 verskyn. Tussendeur werk sy aan ’n doktorsgraad oor kanoniseringsmeganismes in die Afrikaanse letterkunde.

Read an Excerpt

Human&Rousseau en LitNet se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd vir skrywers onder dertig word met die sewentien verhale in hierdie bundel afgesluit. Vanjaar se verhale – soos byeengebring deur Suzette Kotzé-Myburgh en Leti Kleyn – belig uiteenlopende temas soos skuld en onskuld, grootword en veroudering, moord en die dood, familieverhoudings, kwesbaarheid en verlies, liefde en seks. Die skrywers is Frederick J. Botha, Luka Dreyer, Susan Gaigher, Carla Kargaard, Corné Koegelenberg, Martin Laubscher, Ilisna Nel, Carien Smith, Tanya van Buuren, Heloïse van der Walt, Christina van Deventer en Elani Venter.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews