Nogtans-geloof

Nogtans-geloof

by Ivor Swartz
Nogtans-geloof

Nogtans-geloof

by Ivor Swartz

eBook

$9.49  $10.59 Save 10% Current price is $9.49, Original price is $10.59. You Save 10%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Hoe hou ek vas aan God terwyl my ervaringe nie hoop weerspieël nie? Ivor Swartz lei ons om aan die hand van die Habakuk 3:17 te vra hoe lyk 'n nogtans-geloof gebedslewe, hoe praat en leef ek voor ander met my nogtans-geloof en hoe bly ek geanker in God, eerder as die uitkoms?  Ivor leer ons om 'n nogtans-geloofuitkyk toe te pas, deur te kies: kies om te lewe vir wat ewigheidswaarde dra, om ons perspektief te verander na nogtans-geloof in tyd van krisis en om te reageer op ’n nogtans-manier.     

Product Details

ISBN-13: 9780796323392
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 07/12/2024
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 224
File size: 245 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Ivor Swartz is 'n bekroonde skrywer van Constantiapark, Pretoria. Hy is jeugleraar by Pretoria Oosterlig. Hy is getroud met Nadine en het 'n seun, Luther. Hy was onlangs te sien in die Netwerk24 TV-reeks Ons vir jou. Ivor het 'n sterk sosiale media aanhang en was in September 2022 te siene op Via in die reeks Kies die lewe. 
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews