Niemand

Niemand

by AnnMaree Barry
Niemand

Niemand

by AnnMaree Barry

eBook

$2.99 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

"Sy word skielik bewus daarvan dat Michael besig is om te sukkel om uit die diep leunstoel op te staan. Mimi gaan nader en help hom stadig aan beide sy arms op. Dan vir ‘n breukdeel van ‘n sekonde is hul gesigte so na aan mekaar dat Mimi sy naskeermiddel kan ruik. Sy voel sy asem op haar vel. Instinktief is haar fokus op die lippe voor haar, hy het so ‘n pragtige vol mond.
Mimi kan haarself nie keer en leun vorentoe en soen Michael op die mond. Sy besef vinnig dat hy nie weet wat om te doen nie, maar is so vasgevang in die oomblik dat sy nie beheer het nie, en hom weer soen. Hierdie keer raak sy liggies met haar tong aan sy onderlip. Daar kom ‘n ligte sug oor die jong lippe..."

AnnMaree het haar opvolg boek, 'n erotiese roman "Die Swaai" nou klaar geskryf en dit word binnekort gepubliseer. Die dame kan skryf!


Product Details

BN ID: 2940154573891
Publisher: Malherbe Uitgewers
Publication date: 10/02/2017
Sold by: Smashwords
Format: eBook
File size: 210 KB
Age Range: 18 Years
Language: Afrikaans

About the Author

AnnMaree Barry is gebore op Zoar en het in 1999 op Ladismith Hoër matrikuleer. Direk na skool is sy na Rekenaarskool Boland waarna sy die MOUS kurses by PC Training in George aangebied het. In 2004 sluit sy aan by die SAPD en word gestationeer op Calitzdorp waar sy steeds in die rang van Sersant dien. In 2017 publiseer sy haar debut roman Niemand deur Malherbe Uitgewers.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews