'N wolf in skaapsklere en ander afrikaanse idiome

'N wolf in skaapsklere en ander afrikaanse idiome

by Kobus Galloway
'N wolf in skaapsklere en ander afrikaanse idiome

'N wolf in skaapsklere en ander afrikaanse idiome

by Kobus Galloway

eBookAfrikaans-language Edition (Afrikaans-language Edition)

$5.50 

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Een van Afrikaans se uitsonderlike kenmerke is die skat van idiome en vaste uitdrukkings wat soos poësie op die tong van sprekers lê. Andertaliges is dikwels verstom oor die manier waarop vaste uitdrukkings en gesegdes Afrikaans verryk en kleurvol maak. In hierdie boek bring Kobus Galloway, skepper van Idees vol vrees, 150 idiome byeen – elkeen geïllustreer met ’n grappige volblad-spotprent, en met ’n kort verklaring van elke idioom se betekenis. Verder is daar ’n lys met nóg idiome en verklarings agter in die boek. Afrikaanse lesers van alle ouderdomme sal daarvan hou, en skoliere in die besonder sal dit baie bruikbaar vind. Dié boek sal help verseker dat idiome van vroeg reeds ’n tuiste in die mond van jong sprekers kry, en dat dié pragtige skat van Afrikaans behoue sal bly.

Product Details

ISBN-13: 9781776092161
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 07/01/2017
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 168
File size: 22 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Kobus Galloway het op sesjarige ouderdom begin teken en ná skool het hy grafiese ontwerp studeer. Hy is die skepper van Idees vol vrees, wat vinnig die gewildste Afrikaanse spotprentreeks in die wêreld geword het. Sy politieke parodie Where’s Zuma? het in 2015 verskyn. Kobus is ’n grafiese ontwerper, illustreerder en komediant en die eienaar van Komedie Media.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews