'n Nuwe daeraad

'n Nuwe daeraad

by Susanna M. Lingua
'n Nuwe daeraad

'n Nuwe daeraad

by Susanna M. Lingua

eBook

$5.07 

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Adri Basson se droom om internasionale roem as mannekyn te verwerf, word ’n werklikheid toe ’n Franse modebaas haar raaksien. Maar al uitweg om ’n verblyfpermit in Frankryk te bekom, is ’n geriefshuwelik. Haar voorwaardes? Die kandidaat moet geen liefde van haar verwag nie, en ook nie op haar werk inbreuk maak nie. Want Adri se loopbaan beteken vir haar alles. Toe die hertog Luciano del Rusconi aanbied om met haar te trou, stem die ambisieuse Adri goedsmoeds in.Waarmee sy egter nie rekening hou nie, is dat die hertog sy eie voorwaardes het . . .

Product Details

ISBN-13: 9780624070382
Publisher: Melodie
Publication date: 11/30/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 224
File size: 1 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Susanna M. Lingua het reeds op sestienjarige ouderdom begin skryf, maar haar werklike skrywersloopbaan het in 1952 begin toe haar eerste manuskrip deur ’n uitgewer vir publikasie aanvaar is. Sy is in 1997 oorlede, met 58 gepubliseerde boeke agter haar naam.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews