'n Luiperd in my bed

'n Luiperd in my bed

by Annelize Slabbert
'n Luiperd in my bed

'n Luiperd in my bed

by Annelize Slabbert

eBook

$9.99  $13.13 Save 24% Current price is $9.99, Original price is $13.13. You Save 24%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

"Met die middagson kom die lugspieëlings wat aan die vallei sy naam gegee het: Deception Valley. Dan skuil alles wat asemhaal in die koelte van 'n matjarra, rug na die wind gedraai. In die lang geelwit gras lê die leeus uitgestrek en slaap. Net die vlakvarke draf stertorent nader vir 'n modderbad..." Annelize Slabbert was 'n joernalis in Johannesburg en haar man, Gerard, 'n apteker. Doodgewone stedelinge. Toe word hulle moeg vir die lewe in die stad, die spitsverkeer en die gejaag, en verhuis sak en pak na Botswana. Hier, in die son en sand van die Sentraal-Kalahari, gaan hulle 'n luukse vierster-lodge bestuur. Min het hulle geweet wat wag. Tussen die luiperdwyfie in die slaapkamer, die dansende Russe en "wilde diere" in die swembad, sal hierdie boek jou laat lê van die lag ... en jou twee keer laat dink voor jy jou eie landelike idille aandurf.

Product Details

ISBN-13: 9780624082361
Publisher: Tafelberg
Publication date: 02/15/2018
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 272
File size: 3 MB
Language: Afrikaans

About the Author

ANNELIZE SLABBERT is 'n skrywer en voormalige joernalis by Huisgenoot, Beeld en Finansies&Tegniek. Sy is getroud met Gerard Slabbert, 'n apteker. Tot hul onlangse aftrede het hulle saam 'n vierster-lodge in die Sentraal-Kalahari, Botswana bestuur. By Storieboom, hul nuwe tuiste in KwaZulu-Natal, verskaf haar honde en tuin haar eindelose vreugde.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews