'n Liefde vir Bak

'n Liefde vir Bak

by Sarah Dall
'n Liefde vir Bak

'n Liefde vir Bak

by Sarah Dall

eBook

$10.99  $12.50 Save 12% Current price is $10.99, Original price is $12.5. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

’n Liefde vir Bak is die eerste boek uit die pen van kosstilis van formaat, Sarah Dall. Sy was nog nooit een wat neigings slaafs navolg nie en het altyd ’n vars nuwe uitkyk – in plaas van rooifluweel-kolwyntjies, maak sy rooifluweel-makrolletjies. Die boek dek ’n groot verskeidenheid bakresepte en bevat alles vanaf koeke, kolwyntjies en nageregte, tot koekies, plaatgebak en selfs ’n hele hoofstuk oor lekkernye waaroor kinders mal is, soos goeie ou skurwejantjies. Sarah neem skrikwekkende resepte soos makrolletjies en maak die metode nie slegs makliker nie, maar bied ook ’n nuwe kinkel in die resep – soos om ’n feestelike Kerskrans uit makrolletjies te maak! ’n Liefde vir Bak is ’n pragtige boek wat nie net jou familie en geliefdes se magies sal vul en harte warm sal laat klop nie, maar enige iemand in ’n bobaas-bakker sal omskep!

Product Details

ISBN-13: 9781432304478
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 09/05/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 176
File size: 20 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Vandat Sarah Dall in 2009 haar kwalifikasie aan die Silwood School of Cookery behaal het, het sy ’n groot kliëntenetwerk opgebou. Sy doen spyseniering vir klein persoonlike/privaat etes en bak pragtige items vir troues en ander funksies. Haar webwerf – ww
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews