'n Huis vir Ester

'n Huis vir Ester

by Carol Campbell
'n Huis vir Ester

'n Huis vir Ester

by Carol Campbell

eBook

$8.49  $9.00 Save 6% Current price is $8.49, Original price is $9. You Save 6%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Twintig jaar lank wag Ester Gelderblom al vir ’n huis. In Oudtshoorn se snerpende winter tree sy en haar vriendin Katjie aan om te sien of hulle name dalk dié keer op die regering se lys van nuwe huiseienaars verskyn. Ester droom van ’n tuiste vir haar dogter Liedjie, wat Sondae klawerbord by die Bless Me Jesus speel, en ’n plek waar haar man Neville weer op sy voete kan kom. Maar korrupsie beduiwel alles: Vir omkoopgeld manipuleer amptenare die behuisingskema se waglyste. Wanneer Katjie se blyplek afbrand, neem die twee vroue die reg in eie hande en beset hulle twee leë huise. So sit Ester en Katjie ’n reeks gebeure aan die gang wat alles kosbaar in hul lewens sal bedreig. ’n Huis vir Ester is ’n verhaal oor gierigheid en mag en diestryd om geregtigheid wanneer goeie mense besluit genoeg is genoeg.

Product Details

ISBN-13: 9781415206164
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 10/01/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 224
File size: 669 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Carol Campbell debuteer in 2013 met haar hoogaangeskrewe roman Karretjiemense. Sy het as joernalis vir die Argus, die Cape Times en die Mercury gewerk. Sy woon tans in Durban saam met haar gesin.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews