'n Hart is so groot soos 'n vuis

'n Hart is so groot soos 'n vuis

by P.P. Fourie
'n Hart is so groot soos 'n vuis

'n Hart is so groot soos 'n vuis

by P.P. Fourie

eBook

$10.99  $12.44 Save 12% Current price is $10.99, Original price is $12.44. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

’n Hart is so groot soos ’n vuis is die storie van ’n seun, Paul, se komplekse verhouding met sy gewelddadige dog charismatiese alkoholis-pa. Paul onthou sy ouers se somtydse versoening, gevolg deur desperate vlugtogte saam met sy ma. Dit is ook die roerende verhaal van Paul se ontwikkeling as jongman, en van sy selfontdekking. En die storie van sy ontferming oor sy vervreemde half-broer, iemand wat hy met alle mag wil beskerm, die enigste ander persoon wat dáárdie man “Pa” kan noem.

Product Details

ISBN-13: 9780795710025
Publisher: Kwela
Publication date: 02/15/2021
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 256
File size: 362 KB
Language: Afrikaans

About the Author

P.P. Fourie is gebore in die Vrystaat en het skoolgegaan in Clarens, Bloemfontein, en Oudtshoorn. Tans woon hy op Wellington. Sy kortverhale het al verskyn in Tydskrif vir Letterkunde, Scrutiny2, New Contrast, Ons Klyntji, en op LitNet. 
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews