'n Boelie, 'n Bangbroek en 'n Bende Laerskool-stories

'n Boelie, 'n Bangbroek en 'n Bende Laerskool-stories

by Francois van Rooyen
'n Boelie, 'n Bangbroek en 'n Bende Laerskool-stories

'n Boelie, 'n Bangbroek en 'n Bende Laerskool-stories

by Francois van Rooyen

eBook

$5.49  $6.00 Save 8% Current price is $5.49, Original price is $6. You Save 8%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

’n Boelie, ’n Bangbroek en ’n Bende gaan oor die fiktiewe lewens van kinders in Laerskool Steenbras en fokus op die hoofkarakter (Dewaldt) en sy vriende wat deel is van ’n bende. Dit is gebaseer op karakters en ware gebeurtenisse uit die skrywer se kinderdae en word op ’n vars manier vertel deur teks en illustrasies te kombineer. Die leser leer die bende ken deur al die manewales wat in een pouse gebeur. Daar is ook baie ander interessante karakters wat die leser boei, soos Jak (die boelie) en Elsa (die meisie wat hy bewonder).

Product Details

ISBN-13: 9781432310387
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 06/01/2019
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 96
File size: 28 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Age Range: 7 - 9 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Francois van Rooyen is ’n gekwalifiseerde landskapsargitek wat in sy middeljare besluit het om alles wat hy nog altyd wou doen nou aan te pak. Hy is kreatief en lewe dit uit deur sy landskapsargitektuur, musiek te maak, sketse en stories te skryf. Hy en sy gesin woon in Stellenbosch.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews