My stryd met ADHD: Die onsigbare oorlog

My stryd met ADHD: Die onsigbare oorlog

by Hykie Berg
My stryd met ADHD: Die onsigbare oorlog

My stryd met ADHD: Die onsigbare oorlog

by Hykie Berg

eBook

$8.49  $9.90 Save 14% Current price is $8.49, Original price is $9.9. You Save 14%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Hykie vertel in rou eerlikheid van sy stryd met ADHD. Van 'n weerlose seuntjie wat nie kon stilsit nie tot 'n jong man wat in Weskoppies opgeneem word en alles verloor. Hykie ondersoek die hele fenomeen van ADHD – hoeveel diagnoses daar gemaak word, hoe die medikasie ontstaan het, die samestelling en die newe-effekte daarvan. Hykie wys dat medikasie nie die enigste antwoord is nie. Hykie gee ook waardevolle raad aan Christene oor hoe om mense wat aan geestessiektes lei te ondersteun.

Product Details

ISBN-13: 9780796322043
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 08/14/2020
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 192
Sales rank: 783,803
File size: 288 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Hykie is in Pretoria gebore en het daar skoolgegaan. Hy het drama studeer en was al te sien in TV-reekse soos Egoli, Binnelanders en rolprente soos Dis ek, Anna. In 2011 neem hy aan Survivor South Africa deel en wen die reeks. Hykie is passievol daaroor om mense te help wat in verslawing verval het. Hy bly in Johannesburg.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews