My groot vet Griekse egskeiding

My groot vet Griekse egskeiding

by Pat Stamatélos
My groot vet Griekse egskeiding

My groot vet Griekse egskeiding

by Pat Stamatélos

eBook

$8.49  $9.00 Save 6% Current price is $8.49, Original price is $9. You Save 6%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

In Polly en haar man Archie se boekwinkel sit klante en koerant lees terwyl hulle na die ou jukebox luister en aan Griekse gebak peusel. Maar Polly se wêreld stort in duie toe sy op ’n dag tuis kom en hoor Archie is weg in ’n luukse motor saam met ’n welbedeelde blondine. ’n Jaar later is Archie stééds weg. Hy stuur kriptiese boodskappe aan sy kinders en uiteindelik een aan sy prokureur waarmee hy Polly se aansoek om ’n egskeiding aanvaar. Toe daag hy nie op vir die hofverskyning nie, en Polly begin wonder of die man ooit nog lewe. My groot vet Griekse egskeiding gaan oor die soeke na Archie, Polly se gesukkel om te skei, nuwe vriende en ’n ongelooflike nadraai. Pat Stamatélos se roman is deurspek van die humor en patos waarvoor sy bekend is.

Product Details

ISBN-13: 9781415206225
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 02/10/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 208
File size: 424 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Pat Stamatélos is in Goodwood in die Kaap gebore. Sy matrikuleer aan die Hoërskool Hottentots-Holland. Haar debuutroman, die topverkoper Kroes, is in 2005 gepubliseer. Sedertdien het Die val van die dice, Die portier, Vier begrafnisse en ’n troue, Madelie es van staal en Pastoor ook uit haar pen verskyn. Naas romans het sy ook al verskeie kortverhale en kinderboeke gepubliseer en is haar werk vir die Jan Rabie/ Rapport-prys en die atkv-prosaprys benoem.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews