My allermooiste droom - Il mio pi� bel sogno (Afrikaans - Italiaans): Tweetalige kinderboek, met aanlyn oudio en video

My allermooiste droom - Il mio pi� bel sogno (Afrikaans - Italiaans): Tweetalige kinderboek, met aanlyn oudio en video

My allermooiste droom - Il mio pi� bel sogno (Afrikaans - Italiaans): Tweetalige kinderboek, met aanlyn oudio en video

My allermooiste droom - Il mio pi� bel sogno (Afrikaans - Italiaans): Tweetalige kinderboek, met aanlyn oudio en video

Paperback

$11.80 
  • SHIP THIS ITEM
    Qualifies for Free Shipping
  • PICK UP IN STORE
    Check Availability at Nearby Stores

Related collections and offers


Overview

Liefdevol geïllustreerde slaaptydverhaal in twee tale (Afrikaans en Italiaans), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Italiaans.
Lulu kan nie aan die slaap raak nie. Al die ander is reeds in droomland - die haai, die olifant, die klein muis, die draak, die kangaroe en die leeuwelpie. Ook die beer se oë wil-wil toeval ...
"Ag Beer, neem my tog saam in jou droom?"
En so gaan Lulu op reis deur haar speelgoed se drome - tot sy uiteindelik haar eie allermooiste droom bereik.
♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.
► Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur.
Libro per bambini bilingue (afrikaans - italiano), con audiolibro e video online
Lulù non riesce ad addormentarsi. Tutti gli altri stanno già sognando - lo squalo, l'elefante, il topolino, il drago, il canguro, il cavaliere, la scimmia, il pilota. E il leoncino. Anche all'orso stanno crollando gli occhi ... "Ehi orso, mi porti con te nel tuo sogno?" Così inizia per Lulù un viaggio che la porta nei sogni dei suoi pupazzi - e alla fine nel suo più bel sogno.
♫ Ascolta la storia letta da madrelingua! Nel libro troverete un link che vi darà accesso gratuito ad audiolibri e video in entrambe le lingue.
► Con disegni da colorare! Un link per il download nel libro permette di accedere gratuitamente alle immagini della storia da stampare e colorare.

Product Details

ISBN-13: 9783739945927
Publisher: Sefa Verlag
Publication date: 02/08/2024
Pages: 34
Product dimensions: 8.50(w) x 11.00(h) x 0.09(d)
Language: Afrikaans
Age Range: 2 - 4 Years
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews