Miskien is daar hoop
Mense wat hoop soek, dit wil verstaan en leef, moet in die wêreld van hierdie boek gaan rondstap. Dit gaan oor deurleefde ervaringe, gevorm deur intense krisisse ... selfs die dood. Uit die Skrif vloei die lewensbloed van hoop deur hierdie daaglikse ervarings van die gelowige. Die God wat gister, vandag en in die toekoms dieselfde is, leer jy ken as die Lewende God wat sy beloftes hou, gister, vandag en more. Hierdie hoop is anders as net maar gewone, alledaagse hoop – dit is God-hoop. Daarvan vertel hierdie boek. Moenie verwag dat jy maar net ’n paar reseppies of mooi woorde in die boek gaan kry nie. Alles behalwe. Met gedigte, die wysheid van ander en natuurlik die ryp teologiese nadenke van Johann self, word mens in die bladsye van die boek tot ’n dieper verstaan en toe-eiening van hoop meegevoer. Soos Johann self sê: “Die manier waarop ek hoop verander my lewe ... in ’n seën of in ’n vloek”. Hierdie boek sal jou help om met “seën” te hoop!
"1139145591"

8.49 In Stock
Miskien is daar hoop

Miskien is daar hoop

by Johann Voges
Miskien is daar hoop

Miskien is daar hoop

by Johann Voges

eBook

$8.49  $9.99 Save 15% Current price is $8.49, Original price is $9.99. You Save 15%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Mense wat hoop soek, dit wil verstaan en leef, moet in die wêreld van hierdie boek gaan rondstap. Dit gaan oor deurleefde ervaringe, gevorm deur intense krisisse ... selfs die dood. Uit die Skrif vloei die lewensbloed van hoop deur hierdie daaglikse ervarings van die gelowige. Die God wat gister, vandag en in die toekoms dieselfde is, leer jy ken as die Lewende God wat sy beloftes hou, gister, vandag en more. Hierdie hoop is anders as net maar gewone, alledaagse hoop – dit is God-hoop. Daarvan vertel hierdie boek. Moenie verwag dat jy maar net ’n paar reseppies of mooi woorde in die boek gaan kry nie. Alles behalwe. Met gedigte, die wysheid van ander en natuurlik die ryp teologiese nadenke van Johann self, word mens in die bladsye van die boek tot ’n dieper verstaan en toe-eiening van hoop meegevoer. Soos Johann self sê: “Die manier waarop ek hoop verander my lewe ... in ’n seën of in ’n vloek”. Hierdie boek sal jou help om met “seën” te hoop!

Product Details

ISBN-13: 9781868044979
Publisher: CLF Publishers
Publication date: 10/01/2020
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 210
File size: 2 MB
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews