Mia: 'n Ma se storie van verlies en hoop
Mia en haar gesin gaan hou vakansie in Stellenbosch. Die gesin is in 'n motorongeluk waarin Mia sterf. Hierdie ware verhaal gaan oor hoe haar ma Mariska haar pyn en hartseer verwerk en haarself vergewe. Maar ook oor nuwe lewe en jou lewe se herstel en terugbymekaar probeer kry na die dood van jou kind. Daar is ook 'n laaste hoofstuk deur Braam Klopper (pastorale terapeut wat spesialiseer in rou) om hoop en afsluiting te gee.
"1137085347"

8.49
In Stock
5
1
![Mia: 'n Ma se storie van verlies en hoop](http://img.images-bn.com/static/redesign/srcs/images/grey-box.png?v11.10.4)
Mia: 'n Ma se storie van verlies en hoop
224![Mia: 'n Ma se storie van verlies en hoop](http://img.images-bn.com/static/redesign/srcs/images/grey-box.png?v11.10.4)
Mia: 'n Ma se storie van verlies en hoop
224
8.49
In Stock
Product Details
ISBN-13: | 9780796322319 |
---|---|
Publisher: | Lux Verbi |
Publication date: | 05/22/2020 |
Sold by: | Barnes & Noble |
Format: | eBook |
Pages: | 224 |
File size: | 7 MB |
Language: | Afrikaans |
About the Author
From the B&N Reads Blog