Met my honde: 'n Suid-Afrikaner se vlug uit Oekraïne

Met my honde: 'n Suid-Afrikaner se vlug uit Oekraïne

Met my honde: 'n Suid-Afrikaner se vlug uit Oekraïne

Met my honde: 'n Suid-Afrikaner se vlug uit Oekraïne

eBook

$9.99  $10.82 Save 8% Current price is $9.99, Original price is $10.82. You Save 8%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Toe die eerste bomme op Februarie 2022 Kijif aan flarde skiet, was Kobus Olivier gereed. Maar om te vlug was bloot nie ’n opsie nie – wat sou van sy vier geliefde honde word? In Met my honde word Kobus en sy vier brakke se verhaal vertel. Die angswekkende nagte terwyl bomme om hul neerreën, die verhaal van onvoorwaardelike liefde tussen mens en dier, en hoe jy selfs tydens ’n oorlog op die hulp van vreemdelinge kan staatmaak.

Product Details

ISBN-13: 9780624093954
Publisher: Tafelberg
Publication date: 04/14/2023
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 226
File size: 4 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Hilda van Dyk is ’n oud-joernalis. Sy het voorheen by Beeld as misdaadverslaggewer gewerk voordat sy Huisgenoot toe is waar sy later die Gauteng-nuusredakteur was. Deesdae hou sy haarself besig deur haar man, Sybrand, by te staan in sy perde- en kwadfietsbesigheid, om hul tweeling groot te maak en om haar groot passie, om te skryf, uit te leef.
Kobus is 'n Suid-Afrikaner wat vir jare in Oekraïne gewoon het. Hy was die uitvoerende hoof van die land se nasionale kredietspan. Toe die oorlog uitbreek was Kobus genoop om skuiling te vind en met sy vier geliefde honde te vlug. Kobus woon nou in Kroatië waar hy 'n krieket-akademie vir meer as 800 vlugteling kinders op die been gebring het.   
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews