Melodie Omnibus 3

Melodie Omnibus 3

Melodie Omnibus 3

Melodie Omnibus 3

eBook

$10.99  $12.44 Save 12% Current price is $10.99, Original price is $12.44. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Wanneer die jong professor Kira Trollip se buurvrou, Monique Brand, vermoor word, keer haar hele lewe onderstebo in Tot die dood ons skei. Want Kira was nog altyd verlief op Reinhard, Monique se man. En op Stellenbosch was dit geen geheim nie. Skielik is almal wantrouig en selfs Kira begin wonder of Reinhard onskuldig is. Ebbie Basson se hart is gebreek toe haar jare lange verhouding verbrokkel in Altyd die verkeerde man. Toe sy gestuur word om die bemarking van ’n nuwe gholflandgoed aan die Weskus te behartig voel sy teen haar sin aangetrokke tot die ontwikkelaar. Liam Murray het egter nie ’n wonderlike reputasie nie. Die liedjieskrywer Emma Steyn moet na ’n teleurstelling weer haar voete vind in Melktert en kaviaar. Sy aanvaar haar vriende se uitnodiging na Xander Vermeulen se wildplaas. Xander is die eienaar van ’n musiekmaatskappy en hy besef gou hoe talentvol Emma is. Maar hy is ’n moeilike man en sy is nooit seker wat hy regtig van haar dink nie.

Product Details

ISBN-13: 9780624084693
Publisher: Melodie
Publication date: 09/06/2018
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 512
File size: 601 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Dr Malene Breytenbach het drie meestersgrade asook ’n doktorsgraad in joernalistiek. Sy en haar man woon op Stellenbosch. Malene het verskeie liefdesverhale op haar kerfstok, sowel as die gewilde romans Gister is ’n ver land, Pluimprinse en Bloedgrond.
Elsa Hamersma het grootgeword in Pretoria, waar sy ook studeer het. Ná aftrede trek sy en haar man Stellenbosch toe en bou ’n vakansiehuis op Jakkalsfontein aan die Weskus, waar hulle tans voltyds woon. Elsa het al verskeie tydskrifverhale, romanses en ’n bekroonde jeugverhaal die lig laat sien.
Annelize Morgan is ’n ou hand wat liefdesverhale betref. Sy het meer as 40 titels agter haar naam en is bekend vir haar verhale vol spanning en intrige, asook verhale wat in die woestyn afspeel. Sy en haar man woon op Ladismith.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews