Mattie se Magiese Diere-droomwêreld: Die Diere se Prettige Kermis
Nonnetjie Uil nooi Mattie na nog 'n opwindende gebeurtenis in droomland – die diere se kermis. Daar is allerhande stalletjies, waaronder Rupert Renoster se Hoepelgooi en die Springende appelbad. Soos gewoonlik gaan dinge verkeerd en dreig om die pret te bederf. Gelukkig maak Mattie altyd 'n plan en die kermis eindig op 'n goeie noot.
"1126488443"

2.49 In Stock

by Lynn Bedford Hall

eBook

$2.49  $3.00 Save 17% Current price is $2.49, Original price is $3. You Save 17%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Nonnetjie Uil nooi Mattie na nog 'n opwindende gebeurtenis in droomland – die diere se kermis. Daar is allerhande stalletjies, waaronder Rupert Renoster se Hoepelgooi en die Springende appelbad. Soos gewoonlik gaan dinge verkeerd en dreig om die pret te bederf. Gelukkig maak Mattie altyd 'n plan en die kermis eindig op 'n goeie noot.

Product Details

ISBN-13: 9781432308964
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 06/01/2017
Series: Mattie se Magiese Diere-droomwêreld , #4
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 32
File size: 4 MB
Age Range: 5 - 8 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Lynn Bedford Hall is 'n geliefde, bekende en ervare kosskrywer, bekroonde outeur en joernalis van Kaapstad. Sy was 'n onderwyser en het ook 'n paar kinderboeke geskryf. Haar boeke sluit onder andere in, die eerste twee boeke in die Mattie se Magiese Diere-droomwêreld, Potjie en Pretoria, Fig Jam and Foxtrot, Keur uit die Kookkuns en Eet Heerlik.
Jane Heinrichs is 'n bekroonde kinderboek-illustreerder. Sy het 'n BA in Kunsgeskiedenis en Klassieke tale aan die University of Manitoba en 'n MA in Kunsgeskiedenis aan The Courtauld Insitute of Art met lof geslaag. Sy het ook 'n MA in Illustrasie van The Camberwell College of Art ontvang. Sy woon in die VK met haar man en dogter.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews