Mattie se Magiese Diere-droomwêreld: Die Ongelooflike Talentkompetisie
Nonnetjie Uil neem Mattie na droomland om die diere se talentkompetisie by te woon. Vallie Volstruis, Olla die Olifant en Wanda Vark tree almal op voordat die ongeluk gebeur. Vind uit wat Sarel Seekoei doen voordat Dillie Donkie op die verhoog verskyn. Sal hy die kompetisie wen?
"1125938477"

2.49 In Stock

by Lynn Bedford Hall

eBook

$2.49  $3.00 Save 17% Current price is $2.49, Original price is $3. You Save 17%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Nonnetjie Uil neem Mattie na droomland om die diere se talentkompetisie by te woon. Vallie Volstruis, Olla die Olifant en Wanda Vark tree almal op voordat die ongeluk gebeur. Vind uit wat Sarel Seekoei doen voordat Dillie Donkie op die verhoog verskyn. Sal hy die kompetisie wen?

Product Details

ISBN-13: 9781432308940
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 04/01/2017
Series: Mattie se Magiese Diere-droomwêreld , #3
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 32
File size: 10 MB
Age Range: 5 - 8 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Lynn Bedford Hall is 'n geliefde, bekende en ervare kosskrywer, bekroonde outeur en joernalis van Kaapstad. Sy was 'n onderwyser en het ook 'n paar kinderboeke geskryf. Haar boeke sluit onder andere in, die eerste twee boeke in die Mattie se Magiese Diere
Jane Heinrichs is 'n bekroonde kinderboek-illustreerder. Sy het 'n BA in Kunsgeskiedenis en Klassieke tale aan die University of Manitoba en 'n MA in Kunsgeskiedenis aan The Courtauld Insitute of Art met lof geslaag. Sy het ook 'n MA in Illustrasie van Th
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews