Maggie: My lewe in die kamp: Die aangrypende verhaal van 'n jong meisie in die Anglo-Boereoorlog

Maggie: My lewe in die kamp: Die aangrypende verhaal van 'n jong meisie in die Anglo-Boereoorlog

by Maggie Jooste

eBook

$9.99  $13.13 Save 24% Current price is $9.99, Original price is $13.13. You Save 24%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Margaretha (Maggie) Jooste was net 13 jaar oud toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en haar lewe ingrypend verander. Ná maande in huisarres word sy en haar gesin na ’n konsentrasiekamp in Natal gestuur. Hier ervaar hulle honger, onsekerheid en verlies, maar ook soms – op ’n verrassende wyse – die goedhartigheid van Britse soldate. Hierdie baie persoonlike vertelling, in haar eie woorde, is ’n verhaal van swaarkry en erge ontbering, maar ook van medemenslikheid en vriendskap oor vyandsgrense heen. 

Product Details

ISBN-13: 9780624090267
Publisher: Tafelberg
Publication date: 07/03/2020
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 152
File size: 2 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Maggie Jooste was 'n Afrikaner tienermeisie tydens die Anglo-Boereoorlog. Sy en haar vyf jonger broers en susters is in konsentrasiekampe in Natal aangehou. Sy het 'n boek oor haar ervarings in die kamp geskryf, maar die manuskrip het vergete op 'n boekrak gelê. 57 jaar later het haar familie dit herontdek en vir die eerste keer laat publiseer.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews