Maar wie snoei die rose in die nag?

Maar wie snoei die rose in die nag?

by Abraham H. De Vries
Maar wie snoei die rose in die nag?

Maar wie snoei die rose in die nag?

by Abraham H. De Vries

eBook

$9.49  $10.36 Save 8% Current price is $9.49, Original price is $10.36. You Save 8%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Abraham de Vries vermom sy “kontreiverhale” soms as “ernstige verhale” en sy ernstige verhale as kontreiverhale. Vir die toegewyde De Vries-leser maak dit weinig verskil. In ’n vertroude vertellerstem, ’n stem wat byna uniek is in Afrikaans, word die leser herinner aan die verstrengeldheid van die magiese en aardse van ons lewens. Die verhale gaan onder meer oor spoke en vendusies, oor ’n nuwe lig op die bekende Stanley de Wit se ster teen die berg, die verteller se onpaar ooms, ’n vreemde begrafnis, die rol van toeval. Daar is die herkenbare maar ook die misterieuse. Verhale van hartseer en humor, lokkende geheime, vreemde karakters, triekster-elemente. Nuwe kortverhale deur ’n meester van die genre.

Product Details

ISBN-13: 9780798158671
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 08/05/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 128
File size: 618 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Abraham de Vries het reeds 20 kortverhaalbundels sedert sy debuut in 1956 gepubliseer. Hy is ook bekend as kontreiverhaalskrywer (die “plaaswinkelstories” uit die Klein Karoo), kenner van die kortverhaal en as samesteller, o.m. van die belangrike Die Afrikaanse kortverhaalboek. Sy werk is reeds met verskeie pryse vereer; onder meer is die bundel Tot verhaal kom bekroon met die RAU Prys vir Skeppende Werk (nou die UJ-prys); en het De Vries ook in 2010 ’n SALA-toekenning ontvang vir sy lewenslange bydrae tot die letterkunde, en in 2012 die Absa KKNK se Afrikaans Onbeperk-toekenning vir lewensbydrae. De Vries woon in Kaapstad.

Read an Excerpt

Abraham de Vries vermom sy “kontreiverhale” soms as “ernstige verhale” en sy ernstige verhale as kontreiverhale. Vir die toegewyde De Vries-leser maak dit weinig verskil. In ’n vertroude vertellerstem, ’n stem wat byna uniek is in Afrikaans, word die leser herinner aan die verstrengeldheid van die magiese en aardse van ons lewens. Die verhale gaan onder meer oor spoke en vendusies, oor ’n nuwe lig op die bekende Stanley de Wit se ster teen die berg, die verteller se onpaar ooms, ’n vreemde begrafnis, die rol van toeval. Daar is die herkenbare maar ook die misterieuse. Verhale van hartseer en humor, lokkende geheime, vreemde karakters, triekster-elemente. Nuwe kortverhale deur ’n meester van die genre.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews