Maalkolk

Maalkolk

by Marie Lotz
Maalkolk

Maalkolk

by Marie Lotz

eBook

$10.99  $12.90 Save 15% Current price is $10.99, Original price is $12.9. You Save 15%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

’n Onskuldige man word in sy motorhuis met ’n jaggeweer doodgeskiet. ’n Jong vrou se lyk hang aan ’n boomtak diep in die Magaliesberg. Speurder-kaptein Alek Strauss en sy span by die Fiskale Spesiale Ondersoekeenheid is verbysterd. Iewers is ’n moordenaar wat slu speletjies speel. Intussen is adjudant-offisier Anele Vilakazi op die spoor van ’n boogskutter aan die Wildekus. Sal kaptein Strauss en adjudant Vilakazi die skuldiges kan stuit, voor daar nog slagoffers geteiken word?  

Product Details

ISBN-13: 9780798184014
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 07/21/2023
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 320
File size: 800 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Marie Lotz is gebore en getoë in Benoni, en behaal haar honneurs in toegepaste linguistiek by Universiteit van Johannesburg. Sy het meer as twintig jaar ervaring as tekswerker, en werk tans as vryskut persklaarmaker van mediese en regsverslae. Sy woon in Pretoria en het een seun. Roofdier verskyn in 2021, en ​Polsslag​ een  jaar later.   
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews