Lindie Stander: Agter my glimlag
Lindie Stander was op die kruin van haar loopbaan toe sy in ’n bloedbevlekte bed in ’n staatshospitaal wakker word. Elise Kruger, die karakter wat Lindie in Binnelanders vertolk het, het sonder waarskuwing van kykers se televisieskerms af verdwyn. Lindie het besef dat sy die rol van die geliefde Elise – en haar lewe soos sy dit ken – kwyt is. In haar kenmerkend rou stem vertel Lindie haar hartverskeurende maar tog hoopvolle verhaal soos net sy kan – sonder skroom en met ’n goeie skeut humor.
"1142369092"

10.99
In Stock
5
1
![Lindie Stander: Agter my glimlag](http://vs-images.bn-web.com/static/redesign/srcs/images/grey-box.png?v11.11.1)
Lindie Stander: Agter my glimlag
248![Lindie Stander: Agter my glimlag](http://vs-images.bn-web.com/static/redesign/srcs/images/grey-box.png?v11.11.1)
Lindie Stander: Agter my glimlag
248
10.99
In Stock
Product Details
ISBN-13: | 9780624093459 |
---|---|
Publisher: | Tafelberg |
Publication date: | 09/17/2022 |
Sold by: | Barnes & Noble |
Format: | eBook |
Pages: | 248 |
File size: | 6 MB |
Language: | Afrikaans |
About the Author
From the B&N Reads Blog