Liefde agter tralies

Liefde agter tralies

by Carla van der Spuy
Liefde agter tralies

Liefde agter tralies

by Carla van der Spuy

eBook

$10.49  $12.44 Save 16% Current price is $10.49, Original price is $12.44. You Save 16%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Johann Nel, die Skierlik-moordenaar, gevonnis tot 168 jaar gevangenisstraf, vind liefde. Die jong vrou trou met hom, teen alle raad... Dít is ver van die enigste geval van so 'n verhouding. Van diewe tot geweldsmisdadigers - selfs moordenaars - vind liefde agter tralies. Sulke mense word dikwels as monsters beskou, maar vir diegene wat op hulle verlief raak is hulle "die liefde van hul lewe", of word hulle soos familie word vir mekaar. Die bekende misdaadskrywer Carla van der Spuy gesels met mense wat hierdie onwaarskynlike soort liefde self ervaar het. Daar is die bruid in boeie, tot sewe jaar gevonnis vir moord; die swendelaar wat sy lewe omgekeer het met die steun van sy nuwe liefde; mense in die tronk wat verstom is om liefde te vind op onverwagte plekke. Sy gaan klop ook aan by kenners en kyk na wat sulke verhoudings agter tralies dryf.

Product Details

ISBN-13: 9780624087014
Publisher: Tafelberg
Publication date: 07/12/2019
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 180
File size: 1 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Carla van der Spuy het meer as 30 jaar se ervaring as joernalis en skrywer van niefiksie boeke, met boeke soos Mens of monster (2012), Mishandel misbruik misken (2016) en Sielsiek (2017). In 2015 was Bloed op haar hande deur BooksLive gelys is as een van die mees verbysterende Suid-Afrikaanse ware-misdaad-boeke.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews