Lekkerlees 1

Lekkerlees 1

by Johan Crous
Lekkerlees 1

Lekkerlees 1

by Johan Crous

eBook

$4.99 

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

My bundel van twee ligte Afrikaanse verhale.

Madeleyn se klavier.
Madeleyn se klavier is haar kosbaarste besitting. Dit het aan haar oorlede broer behoort. Haar broer wie se lyk nooit gekry is nie, wie deur wilde diere verslind is.
John Austin, 'n ervare snydokter verhuis vanaf Londen na Pretoria om nader aan sy moeder te wees. Hy onmoet vir Lize toe hy haar dogtertjie moet opereer na 'n wilde dier haar beetgekry het.
Lize Botha se lewe stort in duie toe 'n hiëna haar dogtertjie gryp. Sy en die kind, Alta, word per vliegtuig na Uppington gevlieg vir 'n noodoperasie. Sy ontmoet vir dokter John Austin wie die kind se lewe red en ook die gebruik van haar arm. Spoedig loop sy hom in Pretoria raak in die hospitaal waar sy werk. John is besonders teer met die kind en hy kan sy oë nie van haar af hou nie.....

Yolanka:
Yolanka Jordaan ontmoet die rugbyspeler Marcus Pool, die rugbylegende, die man van haar drome. Dit is liefde met die eerste ontmoeting en spoedig vra hy haar om haar hand.
Hulle probeer vrugteloos om 'n kindjie te verwek, beide se droom. Dan vind hulle uit hy is onvrugbaar.
Tydens 'n sosiale byeenkoms hoor hy sy sê sy sal enige iets doen om 'n kindjie te kry. Marcus voel so magteloos en 'n mislukking.
Dan word sy swanger. Hy weet hy is onvrugbaar, en dan vat hy die pad…

Hierdie boek beskryf nie seks in detail nie.


Product Details

BN ID: 2940164076184
Publisher: Johan Crous
Publication date: 05/11/2020
Sold by: Smashwords
Format: eBook
File size: 3 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Johan Crous
I started to write during many recovery periods in Hospital due to surgery.
Police officer by day, specializing in event management (disabled).
Married to Karin
Two daughters and one granddaughter.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews