Leef lig: Vyf gewoontes van die vroeë kerk en wat dit vir ons vandag beteken

Leef lig: Vyf gewoontes van die vroeë kerk en wat dit vir ons vandag beteken

by Jaco Strydom
Leef lig: Vyf gewoontes van die vroeë kerk en wat dit vir ons vandag beteken

Leef lig: Vyf gewoontes van die vroeë kerk en wat dit vir ons vandag beteken

by Jaco Strydom

eBook

$8.49  $9.90 Save 14% Current price is $8.49, Original price is $9.9. You Save 14%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Die vroeë kerk was die suksesvolste in die geskiedenis van die Christendom. Tog het hulle niks gehad. Volgens Jesus is dit eers as jy iets vind om jou lewe voor weg te gee dat jy werklik begin leef. Jaco Strydom beskryf die vyf gewoontes van die vroeë kerk wat hulle suksesvol gemaak het, en waarvan ons kan leer. Om ’n verskil te maak in hierdie wêreld het ons beter gewoontes nodig, nie net nou en dan ’n paar goeie uitsonderings nie. Doen iets, hou aan om dit te doen totdat dit ’n gewoonte word. 

Product Details

ISBN-13: 9780796322562
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 02/01/2021
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 176
File size: 178 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Jaco Strydom is die leier van Echo Jeugontwikkeling en deeltyds gekoppel aan Villieria Gemeente. Sy skryfwerk verskyn die afgelope tien jaar in onder andere Beeld, Rapport, Finesse, Kerkbode, Maroela Media en Weg. Hy is ook 'n gereelde blogger. Hy woon tans saam met ses ander mense in Villeria. Jaco het studeer by NWU en UP.     
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews