Leë blikkies vol liefde en ander verhale: 'n Eerste Addisionele Taal Kortverhaalbundel vir die Senior Fase

Leë blikkies vol liefde en ander verhale: 'n Eerste Addisionele Taal Kortverhaalbundel vir die Senior Fase

Leë blikkies vol liefde en ander verhale: 'n Eerste Addisionele Taal Kortverhaalbundel vir die Senior Fase

Leë blikkies vol liefde en ander verhale: 'n Eerste Addisionele Taal Kortverhaalbundel vir die Senior Fase

eBook

$8.99  $9.90 Save 9% Current price is $8.99, Original price is $9.9. You Save 9%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

'n Splinternuwe bundel met kortverhale vir leerders in Gr 7-9! Onder andere is daar werk van Jeremy Veary, Jan van Tonder, Carina Stander, Diana Ferrus, EKM Dido, Derick van der Walt, Elrien Scheepers en Allison Matroos opgeneem. Die aanslag is perfek vir klasgebruik met woordelyste, 'n kort opsomming van elke verhaal en biografie van die skrywer, asook vrae en aktiwiteite na afloop van die lees. 'n Memorandum sal na publikasie by nb.co.za afgelaai kan word. 

Product Details

ISBN-13: 9781776073160
Publisher: Best Books
Publication date: 07/10/2023
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 176
File size: 1 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Fiona van Kerwel is die projekbestuurder van die Woorde Open Wêrelde-projek, ’n taalgerigte projek van gemeenskapsinteraksie, aan die Universiteit Stellenbosch. Sy is ’n oudlaerskoolonderwyseres en is passievol oor die ontwikkeling van lees, geletterdheid en die kunste, met Afrikaans as fokustaal.
Elrien Scheepers is in 1962 op Middelburg gebore en woon tans in Pretoria. Sy is ’n dosent in veeartsenykunde aan die Universiteit van Pretoria. Haar eerste gedig, “Ek droom oor jou”, verskyn in 2010 in Toulopers. Daarna volg verskeie gedigte en kortverhale in skoleleesboeke en ook in die kortverhaalbundel Skool is’n riller. 
Jan Vermeulen is 'n boorling van Namibië. In 1998 voltooi hy ’n kreatiewe skryf-kursus aan die UPE. In dieselfde jaar verskyn sy debuutroman, Die laaste dans (Queillerie). In 2000 verskyn sy eerste jeugboek, Geraamtes dra nie klere nie (Sanlam-prys Goud, M.E.R.-, Scheepersprys en ATKV-Kinderboektoekenning). Jan en sy vrou Diana woon in Despatch.
Marita van Aswegen bly op ’n plaas naby Bloemfontein. Sy was eers ’n maatskaplike werker. Baie van haar boeke is vertaal in Engels en Suid-Sotho. Sy skryf ook gedigte en kortverhale.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews