Landbouweekblad Hart tot hart

Landbouweekblad Hart tot hart

by Kobus van der Westhuyzen (Compiler)
Landbouweekblad Hart tot hart

Landbouweekblad Hart tot hart

by Kobus van der Westhuyzen (Compiler)

eBook

$10.49  $11.74 Save 11% Current price is $10.49, Original price is $11.74. You Save 11%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

"Een ding staan egter vir my vas en dis die wete dat God aan die begin staan. Hierop wil ek my lewe bou." Landbouweekblad is 'n eg Suid-Afrikaanse instelling en is in 2019 100 jaar oud. Vir die afgelope 49 jaar skryf Ds. Kobus van der Westhuyzen al sy gewilde rubriek in gewone taal vir gewone mense. Hy het self die 366 dagstukkies in dié boek uitgekies om ons te help om ons lewe op God te bou en ons nader aan God se hart te bring.

Product Details

ISBN-13: 9780796321923
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 07/18/2019
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 432
File size: 571 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Ds Kobus van der Westhuyzen is 'n bekende en gewilde leier in gemeenskapskringe en die kerk, en het op verskeie sakedireksies gedien. Hy behartig al byna 50 jaar reeds die rubriek Hart tot hart in die Landbouweekblad. Verskeie publikasies verskyn vanuit sy pen, waaronder die Bybelse dagboek vir boere en natuurmense, 'n Aarde nuut en vry. Ds Kobus is getroud met Anina en hulle het twee seuns, 'n dogter en sewe kleinkinders.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews