Laat u Naam geheilig word: Leer ken 24 van God se Name
God se karakter is verskuil in sy Name en hierdie Name praat almal van dieselfde Wese. Elke Naam van God beskryf 'n ander faset van die Wese wat ons aanbid. Hoe meer fasette ons ontdek, hoe beter kan ons Hom begin verstaan. Esté Geldenhuys, bekende radiopersoonlikheid en spreker, het breedvoerige navorsing gedoen oor God se Name. In hierdie boek belig sy die belangrikstes, van Elohim (Drie in een) tot El Roi (die Een wat sien). Sy verduidelik die Hebreeuse Naam en die betekenis daarvan, en kyk dan wat dit vir ons in ons alledaagse lewe beteken. Hierdie boek is vol fassinerende insigte en wys ook hoe ons God se Name kan gebruik in gebed.
"1133637507"

10.49 In Stock
Laat u Naam geheilig word: Leer ken 24 van God se Name

Laat u Naam geheilig word: Leer ken 24 van God se Name

by Esté Geldenhuys

eBook

$10.49  $12.44 Save 16% Current price is $10.49, Original price is $12.44. You Save 16%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

God se karakter is verskuil in sy Name en hierdie Name praat almal van dieselfde Wese. Elke Naam van God beskryf 'n ander faset van die Wese wat ons aanbid. Hoe meer fasette ons ontdek, hoe beter kan ons Hom begin verstaan. Esté Geldenhuys, bekende radiopersoonlikheid en spreker, het breedvoerige navorsing gedoen oor God se Name. In hierdie boek belig sy die belangrikstes, van Elohim (Drie in een) tot El Roi (die Een wat sien). Sy verduidelik die Hebreeuse Naam en die betekenis daarvan, en kyk dan wat dit vir ons in ons alledaagse lewe beteken. Hierdie boek is vol fassinerende insigte en wys ook hoe ons God se Name kan gebruik in gebed.

Product Details

ISBN-13: 9780796321732
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 09/20/2019
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 320
File size: 2 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Este Geldenhuys is 'n bekende in Christelike mediakringe. Sy was vir 24 jaar uitsaaier op Radio Kansel en het ook verskeie tydsgleuwe op die TV-kanaal Kruiskyk. Sy lei gereeld toere na Israel en tree ook dikswels op by bedieningsgeleenthede soos vroueoggende en kampe. Sy bly in Pretoria.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews