Laat somer

Laat somer

by Tryna Du Toit
Laat somer

Laat somer

by Tryna Du Toit

eBook

$5.07 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Laat somer: Agt jaar na haar egskeiding trek Elizabeth Meyer terug na die stad om ’n nuwe lewe as lektrise te begin. Saam met haar gaan die familie: haar seun, Buks, haar mooi, maar koppige stiefsuster Esmé, die trotse ouma Louw, Elsa en Katy. Min het hulle geweet wat in die stad op hulle wag met onder andere snobistiese bure en ’n lastige snydokter-buurman. Elizabeth moet ’n duur prys betaal vir haar gemoedsrus, maar dan vind sy ook die geluk wat sy nie gedink het meer vir haar beskore is nie.

Product Details

ISBN-13: 9780798170963
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 10/06/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
File size: 297 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Een van die bekendste name in Afrikaanse liefdesverhale. Groen koring is Tryna du Toit se bekendste verhaal en is verfilm as Debbie. Elmo de Witt was verantwoordelik vir die regie. Die film is in Maart 2007 weer op kykNet uitgesaai. Tryna is in Oktober 2005 oorlede op die ouderdom van 95 jaar.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews