Kwaai Uil kry 'n Stokperdjie

Kwaai Uil kry 'n Stokperdjie

by Kerryn Ponter
Kwaai Uil kry 'n Stokperdjie

Kwaai Uil kry 'n Stokperdjie

by Kerryn Ponter

eBook

$2.49  $3.00 Save 17% Current price is $2.49, Original price is $3. You Save 17%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Kwaai Uil se lewe is uitstekend – so wonderlik dat hy besluit om by die pragtige voëlgesang aan te sluit wat hy elke dag uit die boom langsaan hoor. Hy gryp 'n kitaar en is vol selfvertroue dat hy die beste musikant nog sal wees. Tot sy groot teleurstelling vlieg die ander voëls weg van die verskriklike geraas wat hy maak. Kwaai Uil wil graag 'n stokperdjie hê en hy probeer rugby speel, kook, brei, skilder en dans. Maar elkeen eindig in mislukking. Na 'n gesprek met Duif besef hy dat om goed te wees, hy moet oefen en oefen. En so keer Kwaai Uil terug na sy kitaar en oefen tot hy goed kan speel. Kwaai Uil kry 'n Stokperdjie sal jong kinders vermaak deur die snaakse situasies waarin die uil hom tydens sy soektog na die perfekte stokperdjie bevind. Soos gewoonlik is Kerryn Ponter se illustrasies genotvol en snaaks. Dit is die vierde titel in haar Kwaai Uil-reeks.

Product Details

ISBN-13: 9781432309695
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 04/01/2019
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 24
File size: 4 MB
Age Range: 2 - 5 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Kerryn Ponter is 25 jaar oud en het ’n graad in die Skone Kunste aan die Rhodes-universiteit in 2015 verwerf. Sy het as vryskutkunstenaar die storie geskryf en pragtig geïllustreer. Haar jong kinders is besonder lief vir stories en sy geniet dit om stories vir hulle te skryf en te illustreer. Kwaai Uil kry ’n Stokperdjie is haar vyfde boek.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews