Kwaai Uil en sy Boom

Kwaai Uil en sy Boom

by Kerryn Ponter
Kwaai Uil en sy Boom

Kwaai Uil en sy Boom

by Kerryn Ponter

eBook

$2.49  $3.00 Save 17% Current price is $2.49, Original price is $3. You Save 17%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Een oggend word ons gunsteling-uil wakker en sien dat die pragtige groen blare aan sy boom besig is om te verkleur. Hy het besef dit beteken herfs het aangebreek en hy was hartseer. Maar geleidelik het hy agtergekom dat die ander voëls in die droë blare baljaar. Met elke seisoen wat verbygegaan het, het hy agtergekom dat sy boom elke keer verander. Nie alleen het hy dit begin aanvaar nie, maar ook die waarde van die veranderinge verstaan. En voordat hy hom kon kry, was somer weer op pad. Kwaai Uil en sy Boom stel die wisseling van seisoene vir jong kinders op ’n aanskoulike manier voor, tesame met die mooiste illustrasies. Dit is die derde titel in Kerryn Ponter se Kwaai Uil-reeks.

Product Details

ISBN-13: 9781432309640
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 10/01/2018
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 24
File size: 17 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Age Range: 2 - 5 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Kerryn Ponter is 25 jaar oud en het ’n graad in die Skone Kunste aan die Rhodes-universiteit in 2015 verwerf. Sy het as vryskutkunstenaar die storie geskryf en pragtig geïllustreer. Haar jong kinders is besonder lief vir stories en sy geniet dit om stories vir hulle te skryf en te illustreer. Kwaai Uil en sy Boom is haar vierde boek.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews