Kraak

Kraak

by Rouxnette Meiring
Kraak

Kraak

by Rouxnette Meiring

eBook

$7.49  $8.29 Save 10% Current price is $7.49, Original price is $8.29. You Save 10%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

In 2065, na vele natuurrampe, rig geo-ingenieurs 'n virtuele koepel oor Kaapstad op en dit word //Hui !Gaeb. Maar in 2315 begin die krake wys; krake in die koepel, maar ook sypel daar in die ultragereguleerde samelewing van //Hui !Gaeb invloede van die buitewêreld in. Vele inwoners lê in droomhospitale, onverklaarbaar aan die slaap, maar lewend. 'n Groep jongmense besluit om die koepel te verlaat en 'n reis na die noorde van Chinafrika aan te pak op soek na antwoorde.

Product Details

ISBN-13: 9780624085324
Publisher: Tafelberg
Publication date: 05/06/2018
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 208
File size: 886 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Rouxnette Meiring het in die Klein Karoo grootgeword, drama aan die US studeer en later in Parys en Johannesburg gewoon voordat sy haar in Kaapstad gevestig het. Sy het 'n meestersgraad in Film&Mediastudies aan die UK verwerf en werk aan 'n doktorale tesis in Omgewingsopvoeding (ook aan die UK). Sy woon in Fresnaye, Kaapstad.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews