Kom sit aan: Vind vreugde in die alledaagse

Kom sit aan: Vind vreugde in die alledaagse

by Rudi Swanepoel
Kom sit aan: Vind vreugde in die alledaagse

Kom sit aan: Vind vreugde in die alledaagse

by Rudi Swanepoel

eBook

$8.49  $9.67 Save 12% Current price is $8.49, Original price is $9.67. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Wat beteken dit vir ons om te eet? Is dit bloot die bevrediging van 'n drang, die inneem van 'n hervulling, soos om vulstasie toe te gaan en petrol vir jou motor te kry? Of kan kos, hoe ons dit voorberei en hoe ons dit eet, teruggeëis word as heilig, as méér as die ooglopende, as 'n manier om in verbondenheid te lewe? Rudi Swanepoel, bekende blogger en predikant van Johannesburg, inspireer ons om deur die doodgewone daad van eet meer betekenis te vind in ons lewe. Deur met vreugde en bewustelik te eet, kan ons ons "gewone" lewens radikaal anders ervaar. Met 112 gedagtes, herinneringe, aansporings en bepeinsings oor kosmaak, tafeldek, gasvryheid, rituele en sinvol leef - plus 'n lasagneresep.

Product Details

ISBN-13: 9780796321312
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 04/22/2019
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 240
File size: 339 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Rudi Swanepoel is 'n predikant by NG Gemeente Andrew Murray in Johannesburg. Hy is passievol oor kosmaak en gasvry wees. Ná matriek begin studeer Rudi teologie aan die Universiteit van Pretoria, maar hy onderbreek sy studies vir drie jaar om as kopieskrywer in die advertensiebedryf te werk. Hy voltooi later sy teologiese opleiding by Stellenbosch Universiteit en word 'n predikant in die NG Kerk. Die afgelope nege jaar is Johannesburg sy tuiste, waar hy sy lewe deel met Carina ('n fisioterapeut) en hulle vier kinders.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews