Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie

Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie

by Jane Jarvis
Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie

Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie

by Jane Jarvis

eBook

$7.99  $9.00 Save 11% Current price is $7.99, Original price is $9. You Save 11%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie bied die oplossing vir ouers en versorgers wat sukkel om die eise van die moderne lewer te hanteeer en dringend leiding nodig het wat hulle sal help om gelukkige, goed aangepaste en onafhanklike kinders groot te maak. Die boek is in leketaal geskryf en ryklik deurspek met subtiele humor en volkleur-strokiesprente en -foto’s. Dié boek bevat praktiese raad oor alles van hoe om jou kind se beplannings- en organisatoriese vaardighede te verbeter tot hoe om hom te help om sy huiswerk aan te pak, tot die grootste kopseer van almal – oordeelkundige dissiplinering.

Product Details

ISBN-13: 9781432307110
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 11/25/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 160
File size: 13 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Jane Jarvis is ’n opvoedkundige sielkundige, betrokke by die assessering van leerders wat op skool sukkel. Haar aktiwiteite sluit in terapie, akademiese ondersteuning, assessering vir skoolgereedheid en vroeё ingryping sowel as ouerberading en opleidingse
Debbie de Jong is ‘n remediёrende terapeut betrokke by die akademiese ondersteuning van leerders met leerprobleme. Sy assesseer leerders wat op skool sukkel en hulp en leiding nodig het, skryf hulpbronmateriaal vir onderwysers en bied ook werksessies aan
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews