Kies-jou-avontuur: Die gevaarlikste speletjie op aarde

Kies-jou-avontuur: Die gevaarlikste speletjie op aarde

by De Wet Hugo
Kies-jou-avontuur: Die gevaarlikste speletjie op aarde

Kies-jou-avontuur: Die gevaarlikste speletjie op aarde

by De Wet Hugo

eBook

$5.99  $6.45 Save 7% Current price is $5.99, Original price is $6.45. You Save 7%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Mario is die skool se rekenaarspeletjie-kampioen. Maar wanneer hy deur 'n eienaardige nuwe speletjie weggevoer word na die kuberruim, moet hy veg vir sy lewe. 'n Geheimsinnige wese genaamd Gigabyte verduidelik dat hy na die sewe wonders van die antieke wêreld moet reis om ses goue muntstukke te vind, voordat hy kan terugkeer huis toe. Lewensgevaarlike uitdagings wag op hom . . . 'n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie!

Product Details

ISBN-13: 9780798181396
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 06/06/2020
Series: Kies-jou-avontuur , #1
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 160
File size: 9 MB
Language: Afrikaans

About the Author

De Wet Hugo is 'n laerskoolonderwyser en werk al die afgelope sewe jaar by 'n Britse Internasionale Skool in Saoedi-Arabië. Kleinnmond is sy Suid-Afrikaanse tuiste. Hy het reeds bydraes gepubliseer in Rympies vir Pikkies en Peuters, Liedjies vir Pikkies en Peuters, Skrik op die lyf , Rympies vir Kleintjies en Kleuters en Skool is 'n riller.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews