Katrientjie van Keerweder

Katrientjie van Keerweder

Katrientjie van Keerweder

Katrientjie van Keerweder

eBook

$6.99  $7.83 Save 11% Current price is $6.99, Original price is $7.83. You Save 11%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Die krulleboldogtertjie Katrientjie woon saam met haar ma, pa en Ouboet op Keerweder in die Boland, die plaas “wat binne-in die dorp met sy baie groot akkerbome lê”. Sy is nuuskierig en mal oor stories en die groot Oupahorlosie in die hoek voed haar verbeelding wanneer hy haar die stories uit Ouma Vrystaat se dae vertel. Tina Tierat probeer ook om al Katrientjie se baie vrae te beantwoord. Saam met Ouboet, Rachel en Klein Tys is daar baie avonture. Toe ‘n paar uitgebrande kaggelhoutjies amper hulle huis laat afbrand, red die Oupahorlosie en Katrientjie hulle net betyds.

Product Details

ISBN-13: 9780624078241
Publisher: Tafelberg
Publication date: 07/17/2016
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 111
File size: 3 MB
Age Range: 12 - 18 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Albertha Magdalena (Alba) Bouwer is op 16 Maart 1920 op ’n plaas naby Vredefort in die Vrystaat gebore. Ná die dood van haar pa keer die gesin terug na haar ma se familieplaas in Klein Drakenstein, naby die Paarl. Alba matrikuleer aan Hoër Meisieskool La Rochelle in die Paarl. Ná ’n paar jaar as onderwyser begin sy by die SAUK in Kaapstad werk as samesteller en aanbieder van kinderprogramme voordat sy haar in 1950 aansluit by die redaksie van die Sarie Marais, waar sy dertien jaar assistent-redakteur is. Later jare woon sy op Riversdal en Somerset-Wes. Sy is in 2015 oorlede.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews