Katelknaap
Tristan Hansen is amper sewe-en-twintig, aantreklik en ’n engel van plesier: ’n gigolo waarvoor Johannesburg se rykste vroue duisende rande betaal. Oor die liefdespel kan niemand hom iets vertel nie. In sy luukse dakwoonstel in Maboneng reik sy herinneringe terug na die vroue wat hom as jong man gevorm en van genot geleer het. Dit was veral saam met een vrou, ver weg in Positano, ’n dorp in Italië, waar hy hom kon loswikkel van die beklemming van sy ma wat hom ná sy pa se dood alleen grootgemaak het. Maar Tristan word deur foonoproepe vol dreigende stiltes geteister en iemand hom hou dop. Terwyl sy verlede soos ’n Johannesburgse storm oor die horison aanrol, verlang hy terug na gelukkiger dae in Positano en na sy opleiding in die kuns van liefdemaak. Nadat die blitsverkoper Die plesierengel twintig jaar gelede verskyn het, is Tristan Hansen terug soos duisende lesers hom sal onthou in Leon van Nierop se stomendste verhaal nóg.
"1128009133"

9.99 In Stock
Katelknaap

Katelknaap

by Leon van Nierop
Katelknaap

Katelknaap

by Leon van Nierop

eBook

$9.99  $10.50 Save 5% Current price is $9.99, Original price is $10.5. You Save 5%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Tristan Hansen is amper sewe-en-twintig, aantreklik en ’n engel van plesier: ’n gigolo waarvoor Johannesburg se rykste vroue duisende rande betaal. Oor die liefdespel kan niemand hom iets vertel nie. In sy luukse dakwoonstel in Maboneng reik sy herinneringe terug na die vroue wat hom as jong man gevorm en van genot geleer het. Dit was veral saam met een vrou, ver weg in Positano, ’n dorp in Italië, waar hy hom kon loswikkel van die beklemming van sy ma wat hom ná sy pa se dood alleen grootgemaak het. Maar Tristan word deur foonoproepe vol dreigende stiltes geteister en iemand hom hou dop. Terwyl sy verlede soos ’n Johannesburgse storm oor die horison aanrol, verlang hy terug na gelukkiger dae in Positano en na sy opleiding in die kuns van liefdemaak. Nadat die blitsverkoper Die plesierengel twintig jaar gelede verskyn het, is Tristan Hansen terug soos duisende lesers hom sal onthou in Leon van Nierop se stomendste verhaal nóg.

Product Details

ISBN-13: 9781485903741
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 02/08/2018
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 272
File size: 454 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Leon van Nierop het een van die herkenbaarste stemme oor Afrikaanse radio. Hy is ’n bekende rolprentkritikus en die veelsydige skrywer van meer as dertig boeke. Sy loopbaan begin reeds in 1975 toe hy as omroeper en regisseur by die radio aansluit. Hy is verantwoordelik vir menige treffer-radioverhaal, waaronder Wolwedans in die skemer, Ratels en Stralerjakkers. Sedert 1984 skryk hy ook verskeie tv-dramas en -reekse, soos die beroemde Ballade vir ’n enkeling, wat in 2015 as rolprent vrygestel is. Hy woon in Johannesburg.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews